Na aanleiding van gister se post, kyk bietjie die Springbokke se gesigte teen die einde van die haka. (Vergeet van Habanero se verskrikte gesig in die begin)
Ek dink "bemused" is 'n goeie beskrywing van hulle gesigte, m.a.w. "Ek gaan jou nou moer."
Hierdie blog is toegewy aan die Desert Stormers Fantasy Rugby span op www.TestRugby.com. Stuur jou kommentaar na: desert.stormers@yahoo.co.uk
No comments:
Post a Comment