Happy Birthday Madiba!

Ek hoop Madiba het 'n lekkerder verjaardag as wat die Bokke se dag was Saterdag.

Graham Henry het die kat uit die hoed uit geruk my sy span keuses! Dalk het hy by Jake tips gekry? Kies die oudste bra's wat jy kan vind.
K@K!!!! Dit los my met BAIE cash om te brand, maar ek het fokkol trades om dit mee te doen!!
Hy's blerrie swaap, vir wat gaan kies hy
Reuben Thorne? Nou sit ek met Jerry Collins in my span wat ek nie kan trade nie EN die bra is nie eers op die bench nie! So hy kan vir my boggerol punte maak, nie eers een tekkel nie. Wadde?!Understatement van die week; Graham Henry uit Wellington vanoggend: "Last week was an aberration, an anomaly. The Springboks didn't get the bounce of the ball and the game got away from them." - Ja die game was so bietjie buite hulle bereik gewees.
No comments:
Post a Comment