Friday, January 19, 2007

Hier gaat ons al weer...

Dagse,



Die volgende ronde is al weer amper op ons, nog net so 325 ure voor die eerste bal afgeskop word.

Die nuwe reeks is weer die Super 14. Dit gaan die tweede keer wees wat ek die Super 14 gaan speel.

Die eerste keer het ek gesukkel net om op die eerste bladsy te kom want ek het eers in die derde ronde begin speel. Die keer hoop ek om ten minste in die top tien te wees. Probleem is die manne raak al beter met die spel en daar is al hoe meer ouens wat speel... Anyway ek sal reg wees vir die challenge en sekerlik bo uitkom.

Dis hoe dit die keer lyk:

Blykbaar is dit groter beter en vinniger;

EN DIT BLY VERNIET!

Net 'n vinnige reminder waarvoor ons speel:


Die top drie spanne van die top drie liga's kry elkeen sy eie T-shirt!!! En die respek van al die ander spelers in die game.

hehehe

Groete eers

Thursday, January 18, 2007

Final Standings - INTERNATIONAL SERIES

Reg so...

Long time no speak.

Uiteindelik het ons ook aan die einde van nog 'n jaar gekom en intussen het die einde van nog 'n TestRugby reeks.

Ek moet se ek dink ek raak al beter met die game; hier onder volg die finale resultate van die International Series '06




Final Standings: Beeld Bemarking Division

1.) Bosveld Kwaggas
2.) Saru Suck
3.) Desert Stormers – Grootste wins
4.) Supreme Stormers
5.) PAUL'S POWER PACK
6.) Snotkoppe
7.) Twelve to watch
8.) Tappers
9.) Cheatahs
10.) Danville Daisies


Die grootste rede hoekom ek derde en vierde ge-eindig het is as volg:


***ROUND 2 STATS - VOID***Despite our best attempts over numerous frustrating and wasted days, and high hopes, we regret to advise that Round 2 has been dropped from the series. Due to technical issues we were only able to handle stats for most of the games, but to complete the round in a fair manner all would need to be entered. Meanwhile we have established new processes to protect even further from this ever happening again. Our sincere apologies for this hiccup in the game, our first and only of its kind in the history of its existance.

Hehehe, die manne wat die game organise het 'n bogger-op gemaak op ronde twee en ek het ook 'n bogger-op gemaak op ronde twee. Al die ander rondes het ek orraait gedoen en dus 3de en 4e geeindig! yeah!

Groete...
Tot later eers!