Friday, January 19, 2007

Hier gaat ons al weer...

Dagse,



Die volgende ronde is al weer amper op ons, nog net so 325 ure voor die eerste bal afgeskop word.

Die nuwe reeks is weer die Super 14. Dit gaan die tweede keer wees wat ek die Super 14 gaan speel.

Die eerste keer het ek gesukkel net om op die eerste bladsy te kom want ek het eers in die derde ronde begin speel. Die keer hoop ek om ten minste in die top tien te wees. Probleem is die manne raak al beter met die spel en daar is al hoe meer ouens wat speel... Anyway ek sal reg wees vir die challenge en sekerlik bo uitkom.

Dis hoe dit die keer lyk:

Blykbaar is dit groter beter en vinniger;

EN DIT BLY VERNIET!

Net 'n vinnige reminder waarvoor ons speel:


Die top drie spanne van die top drie liga's kry elkeen sy eie T-shirt!!! En die respek van al die ander spelers in die game.

hehehe

Groete eers