Ek is nou al amper bored met my nuwe game...
Nou met die volgende ronde wat amper op ons is het ek bietjie gaan ondersoek doen oor die geld sake van die verskillende deelnemers.
Dis hoe dit ge-eindig het...
1.) Bosveld Kwaggas Total Value $17,199,000
2.) Desert Stormers Total Value $16,817,000
3.) Supreme Stormers Total Value $16,761,000
4.) Boknaaipanners Total Value $16,687,500
5.) Platanna Total Value $15,894,500
6.) SaruSuck Total Value $15,752,000
7.) Tappers Total Value $15,584,500
8.) Paul’s Power Pack Total Value $15,466,000
9.) Cheatahs Total Value $15,396,500
10.) Twelve to Watch Total Value $14,951,500
Baie geluk aan Bra Lukie wat heel bo op die lys ge-eindig het! Ek het 'n gevoel dat daar dalk volgende keer 'n ander stand van sake gaan wees. MAW ek gaan nie tweede en derde wees nie, MAAR eerste en eerste!
Anyway, ons sal sien hoe vaar die res in die volgende ronde.
Monday, October 30, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment